Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:31-36 Die Boodskap (DB)

31. Die stam van Benjamin het in Geba, Mikmas, Aja en Bet-El met sy nedersettings gebly.

32. Verder ook in Anatot, Nob, Ananeja,

33. Gasor, Rama, Gittajim,

34. Gadid, Seboïm, Neballat,

35. Lod, Ono en Vakmansdal.

36. Sommige van die Leviete in Juda is gestuur om by die stam van Benjamin te gaan bly.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11