Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:30 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook in Sanoag en Adullam en die nedersettings by hulle gebly. Hulle het in Lakis en op die plase daar naby gebly, asook in Aseka met sy omringende dorpies. Hulle het dus in die gebied gebly wat strek van Berseba in die suide tot by die vallei van Hinnom in die noorde.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11

Kyk Nehemia 11:30 in konteks