Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:39 Die Boodskap (DB)

“Die Israeliete en die Leviete moet die offers van graan, wyn en olie na die tempel se voorraadkamers toe bring. Dit is daar waar die gereedskap gebêre word wat in die tempel gebruik word, en waar die priesters bly wat diens doen, asook die tempelwagte en die lede van die tempelkoor.“Ons belowe om nie God se woonplek in Jerusalem af te skeep nie.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:39 in konteks