Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:38 Die Boodskap (DB)

“’n Priester uit die geslag van Aäron moet saam met die Leviete kom wanneer hulle die tiendes kom haal. Hiervan moet die Leviete dan een tiende in die voorraadkamer van die tempel gaan bêre.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:38 in konteks