Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:34 Die Boodskap (DB)

“Ons sal op ’n rotasiebasis sorg dat die priesters, die Leviete en die volk volgens hulle families verantwoordelikheid neem om hout te voorsien vir die offers wat op die altaar van die Here ons God gebring word. Ons sal al die voorskrifte hieroor nakom.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:34 in konteks