Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:33 Die Boodskap (DB)

Dit is nou vir die offerbrood, die gereelde graanoffer, die gereelde brandoffer van ’n lam in die oggend en ’n lam in die aand, ook vir die offers op die sabbat, nuwemaansfeeste en die ander jaarlikse feeste; vir die spesiaal afgesonderde dae wat aan die Here gewy word en vir die offers vir Israel se sondes om hulle verhouding met die Here in orde te kry; en ook vir al die ander werk in God se woning in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:33 in konteks