Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:18 Die Boodskap (DB)

O koning van Assirië, jy kan nie langer op jou leiers vertrou nie, hulle is almal dood. Die situasie is hopeloos, want jou mense is oraloor verstrooi. Hulle het niemand om hulle te lei nie.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:18 in konteks