Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:10 Die Boodskap (DB)

En tog is Thebe deur ’n vyand ingeval. Hulle het die mense van die stad gevang en hulle na ’n ander land toe weggevat. Nog erger as dit, die invallers het die klein kindertjies op die straathoeke doodgeslaan. Die soldate het ook lootjies getrek oor wie die belangrike mense van Thebe as hulle slawe gaan kry. Hulle het die leiers met kettings vasgebind.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:10 in konteks