Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 3:1 Die Boodskap (DB)

Daar lê swaarkry vir jou voor, Nineve! Mense dink aan jou as ’n stad waar mense mekaar vermoor en bedrieg asof dit iets is wat sommer elke dag gebeur. Kyk maar net, jy is altyd vol gesteelde goed en jou mense hou net aan om te steel.

Lees volledige hoofstuk Nahum 3

Kyk Nahum 3:1 in konteks