Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:15 Die Boodskap (DB)

Kyk, ’n boodskapper wat die goeie nuus bring dat ons nou vry is, is reeds op pad hierheen. Hy laat nie eens berge in sy pad staan om die goeie nuus te kom oordra nie: “Mense van Juda, die tyd het nou gekom dat julle weer julle feeste kan vier en julle beloftes kan nakom! Julle bose vyande uit Nineve sal julle land nie weer inval nie, want hulle is heeltemal verslaan.”

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:15 in konteks