Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:14 Die Boodskap (DB)

Die Here het ook die volgende oor Assirië te sê: “Jy sal nie kinders hê wat jou naam sal laat voortleef nie. Verder sal Ek ook die beelde van julle gode wat in julle tempels is, vernietig. Dit is nou die beelde wat met die hand gekerf is en ook dié wat met ’n vorm gegiet is. Ek het ook klaar reggemaak vir julle begrafnis, want julle is niks werd nie.”

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:14 in konteks