Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 7:6 Die Boodskap (DB)

Dit sal sleg gaan tussen die ouers, kinders en skoonouers. Die seuns dink hulle pa is dom. Die meisies en skoondogters is opstandig teen hulle ma en skoonma. Jy hoef nie eens ver te soek vir jou vyand nie, hy is sommer in jou huis.

Lees volledige hoofstuk Miga 7

Kyk Miga 7:6 in konteks