Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 7:16 Die Boodskap (DB)

Die volke van die wêreld sal stom van verbasing wees oor wat die Here vir sy mense doen. Hulle sal skaam wees omdat hulle eie krag skielik na niks lyk nie as hulle kyk na wat die Here doen. Hulle sal hulle monde en ore toedruk van skok.

Lees volledige hoofstuk Miga 7

Kyk Miga 7:16 in konteks