Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 7:1 Die Boodskap (DB)

“Dit gaan nie goed met my nie. Ek voel soos iemand in ’n vrugteboord nadat die oes alreeds bymekaargemaak is. Daar het nie eens vir my ’n trossie druiwe of ’n enkele vy oorgebly om my honger weg te vat nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 7

Kyk Miga 7:1 in konteks