Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 6:15 Die Boodskap (DB)

Julle kan maar saad probeer saai, julle sal niks oes nie. Probeer maar olywe pars, julle sal nie eens genoeg olie kry om aan julle te smeer nie. Julle sal druiwe pars, maar dit sal nie sap gee om wyn van te maak nie. Al julle harde werk is verniet.

Lees volledige hoofstuk Miga 6

Kyk Miga 6:15 in konteks