Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 6:14 Die Boodskap (DB)

Niks wat julle doen, gaan goed vir julle werk nie. Julle kan maar eet, maar julle honger sal nie oorgaan nie. Wat julle gaan ervaar, is net soos wanneer ’n vrou geboortepyne kry, maar die kind word nie gebore nie. As ’n kind miskien tog gebore word, sal hy in ’n oorlog doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Miga 6

Kyk Miga 6:14 in konteks