Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:7 Die Boodskap (DB)

“Die mense van Israel wat oorgebly het, sal onder die nasies wees soos ’n leeu onder wilde diere is. Mense sal vir hulle bang wees omdat hulle sterk is. Hulle sal soos ’n leeu wees onder ’n trop skape wat hulle verjaag en verskeur. Niemand sal kom om hulle te help nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:7 in konteks