Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:6 Die Boodskap (DB)

“Nee,” antwoord Miga toe, “die waarheid is net mooi andersom. Die mense van Israel wat die straf van die Here oorleef het, sal vir ander nasies baie beteken. Hulle sal soos dou of reën wees wat die Here verniet gee. Hulle is van die Here afhanklik om te lewe.”

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:6 in konteks