Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:13 Die Boodskap (DB)

Die mense van Juda glo dat die Here hulle baie sterk sal maak om teen die nasies te kan veg en hulle te vernietig. Dan sal hulle die kosbare besittings van die vyand vat en dit na Jerusalem bring as die Here se buit. Hy is mos die Koning van die hele wêreld.”

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:13 in konteks