Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:14 Die Boodskap (DB)

Maar Miga het vir die mense van Jerusalem gesê dat hulle moet regmaak vir ’n baie moeilike tyd wat voorlê. Dit sal moeilik gaan, want die stad is deur die vyand omsingel. Die vyand sal die koning van Israel verneder deur te wys dat hy nie meer in beheer van sy mense is nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:14 in konteks