Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 3:8 Die Boodskap (DB)

Tog sê Miga: “Ek voel dat die Here se Gees in my lewe is. Hy gee my baie krag. Ek het ook ’n goeie gevoel vir wat reg en verkeerd is. Verder is ek nie bang om vir die mense van Juda en Israel te sê wat hulle verkeerd doen nie en waarvan die Here nie hou nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 3

Kyk Miga 3:8 in konteks