Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 3:7 Die Boodskap (DB)

Hierdie profete wat altyd sê wat in die toekoms gaan gebeur, gaan in die skande kom omdat hulle niks gaan hê om daaroor te sê nie. Omdat hulle skaam is, sal hulle almal hulle gesigte met hulle hande toehou, want die Here wil nie met hulle praat nie.”

Lees volledige hoofstuk Miga 3

Kyk Miga 3:7 in konteks