Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 3:12 Die Boodskap (DB)

Hoor hier, julle leiers, dit is julle skuld dat Jerusalem verwoes gaan word. Sion gaan soos ’n omgeploegde land lyk. Die afgebreekte mure van Jerusalem gaan soos ’n hoop bourommel lyk. Bossies gaan oral op die berg groei waar die tempel staan, want daar gaan nie mense na die tempel toe kom wat die bossies gaan plattrap nie.”

Lees volledige hoofstuk Miga 3

Kyk Miga 3:12 in konteks