Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 3:11 Die Boodskap (DB)

Jou leiers word maklik omgekoop. Vir geld sorg hulle dat dit met die een mens goed gaan terwyl hulle ’n ander een skade aandoen as hy nie kan betaal nie. Julle priesters leer ook net mense as hulle kan betaal. Die profete vra geld om vir iemand te sê wat die Here sê. Tog sê almal van hulle dat hulle van die Here afhanklik is. Hulle sê: ‘So lank as wat die Here by ons in sy tempel is, sal niks vir ons verkeerd loop nie.’

Lees volledige hoofstuk Miga 3

Kyk Miga 3:11 in konteks