Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:2 Die Boodskap (DB)

Die eerste boodskap klink so: “Luister, asseblief! Alle volke en mense wat op die aarde bly, kyk mooi wat gaan gebeur! Die Here is Koning en Hy maak ’n regsaak teen julle. Meer as dit nog, Hy sal teen julle getuig. Die Here is in sy tempel, maar Hy wil hê julle moet hoor wat Hy te sê het.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:2 in konteks