Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:16 Die Boodskap (DB)

Jerusalem kan solank begin rou soos dit gewoonlik gedoen word wanneer iemand dood is. Hulle moet almal hulle koppe kaal skeer sodat dit soos ’n aasvoël se kaal kop lyk. Dit is soos dood, want die stede wat genoem is, is baie belangrike stede. Dit is erg om te dink dat hulle inwoners na ander lande toe weggevat sal word.”

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:16 in konteks