Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:11 Die Boodskap (DB)

Die mense van Safir is verslaan en gevange geneem. Om hulle te verneder moet hulle kaal uit die stad stap. By Saänan is die inwoners te bang om dit te waag om buite die mure van die stad uit te gaan. Hulle kan ook nie verwag dat die mense van Bet-Haesel hulle sal kom help nie, want hulle is te behep met hulle eie hartseer.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:11 in konteks