Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:7 Die Boodskap (DB)

Julle is net soos julle voorouers. Hulle het ook die rug vir My gedraai en nie gedoen wat Ek van hulle gevra het nie. Wil julle nie omdraai en weer terugkom na My toe nie? Ek wil graag weer my hande na julle toe uitsteek en julle terugvat. Maar nou vra julle: “Hoekom moet ons terugkom as ons nog nooit weg was nie?”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:7 in konteks