Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:14 Die Boodskap (DB)

Kom Ek herhaal julle woorde vir julle: “Dit hou nie vir ons enige voordeel in om die Here te dien nie. Wat help dit om te probeer doen wat Hy sê en met ’n lang gesig te loop om te wys ons is jammer oor wat ons verkeerd gedoen het?

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:14 in konteks