Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:4 Die Boodskap (DB)

Sy kinders daar in Edom sou natuurlik kon sê: “Al lyk dit nou sleg, ons sal weer voor begin!” Vir hulle sê Ek, die God vir wie niks onmoontlik is nie, julle kan soveel huise bou as wat julle wil, dit sal nooit ’n stad word nie. Om die waarheid te sê, julle sal eerder op ’n bynaam genoem word: die goddelose dorp en mense vir wie die Here vir altyd kwaad is.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:4 in konteks