Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:3 Die Boodskap (DB)

Esau het Ek aan homself oorgelaat, al was hy Jakob se broer. Daarom is sy bergland vandag soos ’n kaal vlakte en is dit nie sy kinders wat daar bly nie, maar net ’n klomp woestynjakkalse.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:3 in konteks