Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:11 Die Boodskap (DB)

Mense oor die hele wêreld eer My. Die offers wat hulle vir My bring, is aanvaarbaar, want hulle bedoel dit uit die hart uit. Op hierdie manier bewys hulle dat hulle respek het vir My as die Here aan wie alles behoort.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:11 in konteks