Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:10 Die Boodskap (DB)

Ek wens iemand wil liewer die tempel se deur toesluit. Dan kon julle ten minste nie al hierdie nuttelose offers vir My bring nie. Ek is nie beïndruk met wat julle doen nie. Moenie dink dat Ek maar met enigiets tevrede moet wees nie. Onthou, Ek is die Here, die enigste God.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:10 in konteks