Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:9 Die Boodskap (DB)

Enige offer wat van graan gebring word en wat in ’n oond gebak is of in ’n braaipan gebraai of op ’n rooster gaargemaak is, behoort ook aan die dienaar wat dit geoffer het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:9 in konteks