Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:6 Die Boodskap (DB)

Al die manlike werkers by die tent mag ook daarvan eet. Hulle moet dit egter op ’n plek gaan eet wat daarvoor eenkant gesit is, omdat dit uitsluitlik vir die diens van die Here afgesonder is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:6 in konteks