Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:19 Die Boodskap (DB)

Vleis wat in aanraking kom met enigiets anders wat as onwenslik en vuil beskou word, mag nie geëet word nie. Dit moet met vuur verbrand word. Elkeen wat aan die Here se voorskrifte voldoen en aan Hom toegewyd is, mag van die vleis van die offer eet.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:19 in konteks