Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:16 Die Boodskap (DB)

As iemand ’n offer vir die Here bring om ’n belofte na te kom, of sommer net vrywillig iets vir die Here offer, moet dit nog dieselfde dag geëet word. As daar wel iets oorbly, mag dit egter nog op die volgende dag geëet word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:16 in konteks