Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:2 Die Boodskap (DB)

As iemand aan iets raak wat nie reg is nie, word hy self ook iemand wat nie reg is nie. ’n Wilde dier wat dood is, of vee wat gevrek het of enige dier wat as vuil beskou word, is nie reg nie. Selfs al het hy nie geweet dat die dooie dier verkeerd is nie, is hy skuldig aan ’n oortreding.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:2 in konteks