Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:18 Die Boodskap (DB)

Hy bring ’n ram sonder enige foute na die dienaar by die tent toe. Dit moet net soveel werd wees as die oortreding wat hy begaan het. Die dienaar gebruik dit om te betaal vir die fout wat hy gemaak het waarvan hy nie bewus was nie. Hy word dan van sy oortreding vrygespreek.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:18 in konteks