Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:16 Die Boodskap (DB)

Hy moet vergoed vir die skade wat hy die Here se blyplek laat ly het. Hy moet een vyfde meer betaal as die verlies wat hy veroorsaak het. Hy moet die geld vir die dienaar by die tent kom gee. Die dienaar herstel die skade wat hy gemaak het met die skaapram wat vir sy oortreding geslag word. Sy oortreding word dan vergewe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:16 in konteks