Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:13 Die Boodskap (DB)

Op hierdie manier bring die dienaar ’n offer vir enige van die oortredings wat hierbo genoem is wat die persoon begaan het. Die persoon word vir sy oortreding vergewe. Met die meel wat oor is, maak die dienaar net soos met dié wat oor was by die offer wat gebring is om saam met die Here te eet.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:13 in konteks