Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:11 Die Boodskap (DB)

“Indien ’n persoon nie genoeg geld het vir twee tortelduiwe of twee jong duiwe nie, kan die persoon wat oortree het, twee kilogram fynmeel vir sy sonde bring. Omdat dit ’n offer vir sy sonde is, mag hy nie olyfolie of geurige wierook daaroor sit nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:11 in konteks