Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 3:2 Die Boodskap (DB)

Die persoon sit sy hand op die dier se kop. Hy slag dit daar by die ingang van die tent van ontmoeting. Die dienaars uit Aäron se familie sprinkel van die bloed van die dier aan al die kante teen die offerplek.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 3

Kyk Levitikus 3:2 in konteks