Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:28 Die Boodskap (DB)

“Enigiets wat iemand heeltemal aan die Here afgestaan het en wat nie langer deur ’n mens gebruik mag word nie, of dit nou ’n mens of ’n dier of ’n lap erfgrond is, kan nooit weer afgekoop of verkoop word nie. Dit behoort net aan die Here en aan Hom alleen.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:28 in konteks