Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:27 Die Boodskap (DB)

As dit die eerste kleintjie is van ’n dier wat nie op die altaar geslag mag word nie, kan die persoon dit afkoop vir een vyfde meer as die afkoopwaarde. As hy dit nie wil afkoop nie, moet die dienaar by die Here se tent dit teen sy vasgestelde afkoopwaarde verkoop.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:27 in konteks