Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:6 Die Boodskap (DB)

Ek sal sorg dat daar vrede in julle land is sodat julle rustig kan slaap in die nag. Ek sal die gevaarlike diere uit julle land laat verdwyn. Ek sal julle teen die aanvalle van julle vyande beskerm.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:6 in konteks