Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:36 Die Boodskap (DB)

Ek sal dié van julle wat in die vyand se land oorgebly het, so senuweeagtig maak dat bloot net die geritsel van ’n droë blaar hulle op loop sal jaag. Hulle sal die hasepad kies asof iemand met ’n swaard agter hulle aan is. Hulle sal op die grond neerslaan sonder dat daar werklik iemand is wat hulle jaag.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:36 in konteks