Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:25 Die Boodskap (DB)

Ek sal wraak neem omdat julle julle nie aan My verbintenis met julle gesteur het nie. Ek sal oorlog teen julle laat uitbreek. As julle in julle stede gaan probeer wegkruip, sal Ek maak dat daar siekte onder julle uitbreek. Julle sal die knie voor die vyand moet buig.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:25 in konteks