Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:16 Die Boodskap (DB)

As julle dit doen, sal Ek die volgende dinge met julle laat gebeur: Ek sal verwarring onder julle saai. Ek sal tering en koors tussen julle laat kom wat julle blind sal laat word en sal laat wegkwyn. Julle sal verniet saai, want julle vyand sal dit opeet.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:16 in konteks