Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:6-7 Die Boodskap (DB)

Julle moet die grond kans gee om te rus. Jy en die slaaf wat vir jou werk, jou slavin, jou tydelike werker, dié wat by jou woon en die buitelanders wat by jou is, jou vee en al jou diere, julle almal sal daardie jaar eet van die dinge wat die land op natuurlike wyse oplewer.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:6-7 in konteks